Nog ‘n pienkvoet vir bekende paartjie

Die paartjie sien uit na nuwe pienkvoet.

Gelukwensinge stroom behoorlik in nadat die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld vroeër vandag op sosiale netwerke aangekondig het dat sy weer swanger is. “Ongelooflik opgewonde,” het Karlien op haar Facebook-blad gedeel.

Sy en haar rugbyspelerman Derick Hougaard se twee ander kinders, Eliah en Daniël is in Desember verlede jaar gebore.

Karlien se woordvoerder, Ronel Brink, kon nie vir kommentaar bereik word nie.

Lees ook: Karlien deel Eliah en Daniel se eerste swem

Vir meer nuus, besoek Rekord se Facebook en Twitter blaaie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button