lees
-
KOMPETISIE: Wen ‘n opwindende Leer my lees-reeks: vlak 4 boekversameling vir die jongspan
Bederf jou kleintjies sommer vroeg in die jaar met 'n reeks nuwe leesstof.
-
Vier die liefde met hierdie lekker-lees titels
Die maand van liefde is om die draai en hierdie splinternuwe romanzas is net wat jy nodig het om die…
-
KOMPETISIE: Wen ‘n handjie vol kinderboeke vir die jongspan by die huis
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
-
KOMPETISIE: Wen twee boeke vir die riller-aanhanger
As jy 'n aanhanger van uitstekende Afrikaanse-rillers is, moet nie hierdie kompetisie laat verbygaan nie.
-
KOMPETISIE: Storieboeke vir jou Kersvakansie
Twee boeke kan vandag gewen word.
-
Hans steek die Rubicon oor
Hierdie skreeusnaakse roman is 'n moet-lees vir enigiemand wat al skeef na 'n oumens gekyk het.
-
Gister is verby
Gister is Verby is 'n deernisvolle verhoudingsroman oor borskanker en die invloed daarvan op verhoudings.
-
Die vrou in die blou mantel
Maak seker jy kry jou hande op Deon Meyer se splinternuwe boek, Die vrou in die blou mantel.
-
Is lyflike begeerte liefde?
Lesers wat Madelie Human se Skakerings van Hoop geniet het sal gek wees oor haar jongste boek, Skakerings van Liefde.
-
Mentje, kind van Pas-Opkamp
Irma Joubert is terug met die tweede boek uit haar oorlogstrilogie, Menthe kind van Pas-Opkamp.
-
Terreur in Kaboel
Wanneer jou hele lewe in duie stort is daar net een pad vorentoe... saam met God. Hannelie Groenewald vertel oor…


