innibos
-
Innibos se rap ‘n rol kompetisie lok vele
The Grove Mall was vol opwinding Saterdag met Innibos se rap 'n rol kompetisie in die middel.
-
Elvis Blue: Hoekom ek opgewonde is oor vanjaar se Innibos
Die gewilde sanger sal nie net sy nuwe album, Optics by die fees bekendstel nie, maar aanhangers op allerlei nuwe…
-
Apies Innibos – groot pret vir die kleinspan
'n Kinder-oppasdiens, konserte en aktiwiteite waaruit daar gekies en gekeur kan word.
-
Innibos: Engelstemme gaan grotte laat weerklink
Corlea Botha en Joshua na die Reën tree saam op in twee Innibos-vertonings wat belowe om gehore op hul voete…
-
Kuns by Innibos
Die kwaliteit die kuns by Innibos beloof om hierdie jaar wéér van uitstaande gehalte te wees en feesgangers kan hulself…
-
Innibos-feeskunstenaar: Iets uit ‘n ander wêreld
Nathani Lüneburg is die Innibos-feeskunstenaar vir 2016 en kunsliefhebbers kan iets uit die spreekwoordelike ander wêreld verwag.
-
Innibos: ‘My Briljante Egskeiding’ goed ontvang
"Ek is getroud in ‘n beige pakkie en dit was duidelik ‘n slegte teken"
-
Innibos: Boekwurms kan uitsien na gratis kuierstories op die Stoep
Daar is boekgesprekke te kies en te keur vir elke boeksmaak by vanjaar se Innibos Boekeprogram. Kom gesels saam!
-
Innibos: Vader van teater se snaaksste toneelstuk in Afrikaans te sien
Die Vrou uit die See is een van ses teaterstukke wat hul debuut tydens Innibos in Junie sal maak.
-
Vyf produksies maak hul debuut op Innibos-verhoog
So tussendeur al die drama, kan feesgangers ook uitsien na 'n skaterlagproduksies.
-
Innibos: Toe gee Dana amper vir Frank `n maagseer
Inspirasie vir "Hond" het van meer as vierhonderd mense gekom.
-
Acclaimed actress soon to grace Innibos stage in Fugard work
Following its great success at The Market Theatre in Johannesburg last year, Fugard's People Are Living There comes to Innibos…











