fliek
-
KOMPETISIE: Wen ‘n Stroomop geskenkpak
As jy van die Stroomop fliek gehou het, maak seker jy skryf vir hierdie kompetisie in.
-
KOMPETISIE: Wen kaartjies na die ongelooflike I can Only Imagine rolprent
Hierdie lewensveranderende verhaal, wil jy nie misloop nie.
-
VIDEO: Vuil Wasgoed se Centurion-ster praat met Rekord
28-jarige Simone Nortmann is 'n fantastiese talent van Centurion wat groot naam maak in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Rekord gesels met…
-
Moot-aktrise te sien in hartroerende Vaselinetjie
Vaselinetjie is binnekort in teaters te sien. Rekord vang op met Elani Dekker wat 'n uitmuntende spel lewer in die…
-
Heidi is terug – in ’n fliek
Staan ‘n kans om goeie kaartjies te wen.
-
Nuwe Afrikaanse misdaad-riller binnekort op die silwerdoek
Gek oor Afrikaanse flieks en misdaadfiksie? Dan is die splinternuwe rolprent Die Ontwaking, net die ding vir jou.
-
Gemeenskap kuier met akteurs by familie mark
Rolspelers in die film Hollywood in my huis vermaak Pretoria inwoners.
-
Afrikaanse French Toast
Fliekgangers kan uitsien na die splinternuwe Afrikaanse fliek, French Toast, wat binnekort vrygestel gaan word.
-
Agter die skerms van Somer Son
Dié splinternuwe Afrikaanse film word in die hartjie van die nuwe ooste bekendgestel en is ‘n 'moet sien’ vir alle…
-
Mooirivier akteurs in Brooklyn
Die akteurs van Mooirivier kan nie wag vir dié fliek se vrystelling binnekort nie.







