Jou somer-opknapgids vir jou tuin

Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat lyk.

Maak jou plante gereeld nat 

 

 

Sorg vir jou grond 

 

 

Trek onkruid uit 

 

 

 

Bemesting 

 

 

Plaag- en siektebeheer 

 

 

 Seisoenale snoei 

 

Sorg vir jou grasperk  

 

 

Dit verg aandag om deur die jare ’n grasperk se gesondheid, kleur en lewenskragtigheid te handhaaf. Maak seker jy bemes, belug en besproei jou grasperk gereeld. Gebruik ’n grassnyer van goeie gehalte wat uiters doeltreffend is om jou snytyd te verminder, terwyl dit steeds perfekte resultate lewer. Die belangrikste is dat jou grassnyer maklik moet wees om te gebruik en optimale resultate te lewer. GARDENA het ’n reeks grassnyers, wat elektries of battery-aangedrewe is, sowel as outomatiese robotsnyers. Skeduleer eenvoudig die snytye op die BlueTooth-toepassing en jou grassnyer sal dag of nag stil-stil jou grasperk sny. 

 Lees ook: Gee jou tuin aandag ná die vakansie

 

Die artikel Jou somer-opknapgids vir jou tuin het eerste in Rooi Rose verskyn.

Exit mobile version