Hare en kankerbehandeling: Wat jy moet weet

Met sommige kankerbehandeling is haarverlies onvermydelik. Met die regte voorbereiding kan jy die proses voor, tydens en na die behandeling vergemaklik.

 

As jou kankerbehandeling haarverlies veroorsaak, sal jou hare (ook die op jou lyf), twee tot vier weke ná behandeling begin uitval. Dit kan vinnig of geleidelik gebeur en jou kopvel kan ook teer voel. Jy kan niks daaraan doen nie, maar jy kan jou daarop voorberei, en frustrasie en angs daaroor beperk.

 

Voor jy met terapie begin

 

Behandel jou hare sagkens

Beplan hoe jy jou kop gaan bedek

Lees ook: Kanker: Wat om te sê en nie te sê nie

 

Tydens terapie

Lees ook: Borskanker: 5 dinge wat jy móét weet

 

As jy geen hare oorhet nie

 

Na terapie

 

 

Lees ook: Trauma na borskanker – vang dit jou?

Die artikel Hare en kanker-behandeling: Wat jy moet weet het eerste in Rooi Rose verskyn.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version