Lifestyle

Ses geskenkpakke op die spel vir boekwurms

Die Boksburg Advertiser begin die nuwe jaar op ’n hoë noot en gee aan ses lesers die geleentheid om elk ’n geskenkpak, saamgestel uit boeke uitgegee deur NB-Uitgewers, te wen.

Elke geskenkpak bestaan uit verskeie liefdesverhale.

Hier is wat jy kan wen:

Geskenkpak een

– Keur 1, deur Christine le Roux

– Keur 10, deur Ena Murray

– Omnibus 7, deur Annelize Morgan

Geskenkpak twee

– Omnibus 7, deur Annelize Morgan

– Keur 11, deur Ettie Bierman

– Keur 8, deur Ena Murray

– Omnibus 10, deur Louisa du Toit

– Keur 11, deur Ena Murray

– Keur 10, deur Ena Murray

Geskenkpak drie

– ’n Huis vir my hart, deur Dirna Ackerman

– Melodie, Omnibus 1

– Keur 13, deur Schalkie van Wyk

Geskenkpak vier

– Bloudruk vir die liefde, deur Susan Pienaar

– Middernagmusiek, deur Amelia Strydom

– Droomman aan boord, deur Elsa Hamersa

– Onbeteuelde liefde, Susan Pienaar

– Letitia en die lector, Anita du Preez

– Liefde deur ’n lens, deur Elsa Winckler

Geskenkpak vyf

– Satyn, Omnibus 5

– Hartsog op Hartenbos, deur Trish Goosen

– As liefde ontwaak, deur Elsa Hamersma

– Onbeteuelde liefde, Susan Pienaar

– Letitia en die lector, Anita du Preez

– Liefde deur ’n lens, deur Elsa Winckler

Geskenkpak ses

– Wanneer woorde onnodig is, deur Jacolet van den Berg

– Ondersoek my hart, deur Ilze Beukes

– Grenslose liefde, Malene Breytenbach

– Suster Leanie se groot hart, deur Naretha Franken

As jy een van hierdie geskenkpakke wil losslaan, volg die volgende instruksies.

Stuur jou naam en van, kontaknommer, area waar jy woon en die antwoord op die volgende vraag per e-pos na ischke@caxton.co.za: Watter maatskappy het hierdie boeke uitgegee?

Die kompetisie sluit om middernag op 22 Januarie.

Slegs Boksburg inwoners kan in aanmerking kom vir die prys.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button