Lifestyle

Opwindende Afrikaanse CD-geskenkpak op die spel

Tien musiekliefhebbers staan ’n kans om elk ’n Afrikaanse CD-geskenkpak te wen.

Albums van Gert Koevert, Ernie Bates, Alexander, Jakkals en Leo, Kevin Leo, Die Teelepeltjies, Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels, Sàmy, Rooies, Gerhard Steyn, Hardus Hartzenberg, AJ van der Mescht en Anthonie Bougas, is op die spel. Die 2-CD samestelling, Dis mos bevonkte Afrikaans 2013, kan ook gewen word.

Elke geskenkpak word individueel saamgestel en bevat twee albums. So wie weet waarmee jy gaan wegstap?

* Staan ’n kans om een van 10 CD-geskenkpakke los te slaan, deur die woord ‘Musiek’, gevolg deur jou naam, en die area waar jy woon, na 35718 te SMS.

Die kompetisie sluit op 30 Julie om 12nm.

SMSe kos R1.50.

T’s en C’s geld.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button