Opwindende nuus vir Karlien van Jaarsveld aanhangers

Kyk hier na Karlien van Jaarsveld se nuutste musiekvideo.

Opwindende nuus vir Karlien van Jaarsveld aanhangers. Na die onlangse kort voorsmakie van die musiekvideo van Karlien se jongste treffer Geskeurde Jeans op Bravo, kan aanhangers uiteindelik hul nuuskierigheid bevredig. Die volledige video is gistermiddag 16:00 op GrootTunes bekendgestel.

Vir die bekendstelling het die blonde sangeres, aktrise en nou ook danser op Strictly Come Dancing, met Martin Bester op die Jacaranda FM Martin Bester-drive show gesels.

 

Kyk hier na die video:

Lees ook:

Die groot opening van Pretoria Noord se nuwe teater

Gemeenskap kuier met akteurs by familie mark

Karnaval bied pret en lekker kos

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

Related Articles

Back to top button