Spring gou en wen kaartjies na Afrikaans is Groot
Staan 'n kans om Afrikaans is Groot by te woon.

Aanhangers tel reeds vir maande die dae af na die Afrikaans is Groot-konserte en nou het die tyd uiteindelik aangebreek.
Die eerste konsert skop Vrydag 13 November af en aanhangers kan uitsien na die room van ons land se gunsteling musieksterre almal saam op een verhoog. Bobby van Jaarsveld, Lianie May, Corlea, Robbie Wessels, EDEN, Dewald Wasserfall, noem maar op en diƩ kunstenaars sal op die verhoog in aksie te sien wees.
DiƩ wat nie kaartjies kon kry om die vertonings by te woon nie, het nou die kans om dubbelkaartjies te wen na die vertoning op 14, 20 of 27 November.
Vier gelukkige Rekord-lesers kan elk ‘n dubbelkaartjie na een van die Afrikaans is Groot-konserte wat by Moreletapark-ouditorium gehou word wen. Vul gerus die vorm hieronder in en gebruik die woord AFRIKAANS in die sleutelwoord afdeling. Die kompetisie sluit Donderdag 12 November om middernag.
Former Bok power
Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ān epos naĀ [email protected] of skakel ons by 072Ā 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hĆŖ jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ān epos met die woorde āTeken aanā na [email protected] vir jou gratis daaglikse nuusflits.



