Ontmoet die sterre van ‘Hollywood in my Huis’

Die sterre van 'Hollywood in my Huis' kuier Saterdag by Montana Traders.

Die rolverdeling van die nuwe Afrikaanse fliek, ‘Hollywood in my Huis’, kuier Saterdag die 20ste Junie by Montana Traders in Pretoria.

Van die akteurs wat daar sal wees is Christia Visser, Edwin van der Walt en Leandie du Randt.

Aanhangers kan die sterre tussen 12:00 en 16:00 ontmoet.

Vir meer inligting oor dié film, besoek www.hollywoodinmyhuis.co.za.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na [email protected] vir jou gratis daaglikse nuusflits.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button