Groot nuus vir Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld het onlangs baie opwindende nuus ontvang.

Die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld, ken nie van stilsit nie. Nie net het sy ‘n maand van vertonings as deel van die Afrikaanse pantomieme Aspoestertjie agter die rug nie, dié sangeres het ook pas op Twitter die nuus bekend gemaak dat sy eersdaags aan Strictly Come Dancing gaan deelneem.

“Sooooo ongelooflik opgewonde om uiteindelik te kan deel!!! Ek is deel van die nuwe seisoen van STRICTLY COME DANCING OP SABC 3 begin 5 JUNIE,” het Karlien getwiet.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

Related Articles

Back to top button