WEN kaartjies na Robbie Wessels-vertoning

Kom Luister na Robbie Wessels by die Barnyard-teater eersdaags.

Robbie Wessels sal binnekort by die Parkview-winkelsentrum se Barnyard-teater optree.

Met die vertoning op 24 Maart gaan hy die nuutste liedjies op sy album “Als wat ek het” bekendstel.

Aanhangers kan ook daarna uitsien om al sy ou treffers, wat hy saam met sy orkes sal speel, te hoor.

Tafels kan nou bespreek word by 012-368-1555.

Kompetisie: Twee gelukkige lesers kan dubbelkaartjies wen na Robbie Wessels se konsert op 24 Maart by die Barnyard-teater. Om in te skryf, SMS die woord ROBBIE en jou naam en van na 42282. Kompetisie sluit 19 Maart om middernag. SMS’e kos R1.50. Gratis SMS’e is nie van toepassing nie.

Related Articles

Back to top button