Lifestyle

Rudi Claase vier Vrouedag

Tydens dié dag het Rudi die gaste vermaak met sy engelstem en goeie sin vir humor. Die vroue het ook elk ‘n geskenksakkie ontvang en 'n maaltyd geniet.

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Rudi Claase het Vrouedag (9 Augustus) in styl gevier deur ‘n damesdag te Ruby and Rustic (Uncle Tim’s Cabin) aan te bied.

Tydens dié dag het Rudi die gaste vermaak met sy engelstem en goeie sin vir humor. Die vroue het ook elk ‘n geskenksakkie ontvang en ‘n maaltyd geniet.

Anita Adams, Annemarie Naude en Riana van den Berg het lekker saam gekuier.

Volgens die musikant se vrou, Suzette Claase, was die geleentheid ‘n sukses.

“Mense het dit geniet en ons het goeie terugvoer gekry van dié wat dit bygewoon het,” het sy gesê
Rudi, wat gereeld in Boksburg optree, het sy borge en almal bedank wat bygedra het to die sukses van die dag.

Lees Ook: Rudi Claase weer tuis na ligte beroerte

Lees Ook: Rudi Claase se nuutste album verkoop soos soetkoek

   

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Tayla Smith

Tayla writes general news for the Boksburg Advertiser. She joined the publication in 2019 as a junior journalist and was promoted to senior journalist in 2022.

Related Articles

Back to top button