Lifestyle

Wen en gaan groot met liefde!

Liefde Gaan Groot Volume 3 is ’n goeie samestelling van nuwe, sowel as welbekende kunstenaars en liefdesliedjies, wat goeie luistergenot vir enige Afrikaanse musiek-liefhebber sal verskaf.

Nà die suksesvolle verkope van Liefde Gaan Groot Volume 1 en 2, stel Vonk Musiek met trots bekend Volume 3 met trots bekend .

Verskeie kunstenaars sing 38 van hul gusteling liefdestreffers.

Liefde Gaan Groot Volume 3 is ’n dubbel album.

Sangers soos Gerhard Steyn, Nadine, Dana Winner en vele meer beloof om Afrikaanse musiekluisteraars – jonk en oud – met net die top gehalte van liefdesklanke in Afrikaans en Engels te vermaak.

* In samewerking met Vonk Musiek, staan vyf gelukkige lesers ’n kans om elkeen ’n kopie van Liefde Gaan Groot Volume 3 te wen.

Om in te skryf, SMS “Liefde” en jou naam na 35718.

Die kompetisie sluit op 9 April, om 12-middag.

SMSe kos R1.50 elk. – @IschkeBoksburg

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button