Die tekens dat jy, of iemand na aan jou in rou is

Dit is nie altyd eenvoudig op emosies (jou eie of ander sin) te lees nie. Vind hier uit of jy of iemand na aan jou oor iets rou.

Is jy in rou?

Die meeste van ons probeer hard om aan te gaan. Maar dit is nie so maklik nie.

Suzette Venter het haar seun, Eugene, op 5 Januarie 2006 verloor. Sy glo jy moenie die tekens dat jy besig is om te rou ignoreer nie. “Mense misverstaan rou en hartseer as ’n proses wat jou uiteindelik bring by berusting en begrip.”

Maar wat is die tekens dat jy nog in rou is? Suzette lys ’n aantal wat sy self beleef het.  Evalueer jouself. En as jy nog nie daardeur is nie, gaan luister gerus na haar praatjie by die Festival of Learning op 2 September 2014.

12 tekens dat jy in rou is

Die artikel Die tekens dat jy, of iemand na aan jou in rou is het eerste in Rooi Rose verskyn.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version