Wen leesboeke vir ’n jong boekwurm

Weet jy van ’n jong boekwurm wat graag sy tyd aan ’n lekker leesboek bestee?

Die Advertiser, in samewerking met NB-Uitgewers, gee aan drie lesers die geleentheid om elk een boeke geskenkpak vir ’n laerskoolleerder te wen.Die volgende geskenkpakke is op die spel:

Geskenkpak een

1. Speurder Kwaaikofski: Soene en sirkusse

2. Speurder Kwaaikofski: Muise en gespuise

Geskenkpak twee

1. Lotta se lewe: ’n Haas uit die hoed

2. Tania en die perdry-kompetisie

Geskenkpak drie

1. Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien

2. Liewe Heksie: Leesboek 3

* Om in te skryf, SMS die woord ”jeugboek”, gevolg deur jou naam en die area waar jy woon, na 33657.

Die kompetisie sluit op 22 Januarie,om 12-middag.

SMSe kos R1.50 en gratis SMSe geld nie.

Slegs Boksburg inwoners is geldig om vir die kompetisie in te skryf.

Wenners sal telefonies gekontak word.

Exit mobile version