Wen ’n geskenkpak liefdesverhale

Die Boksburg Advertiser, in samewerking met NB-Uitgewers, gee aan drie lesers die geleentheid om elk ’n geskenkpak liefdesverhale te wen.

Die geskenkpakke is as volg saamgestel:

Geskenkpak 1: Dans van die sterre, Jasmyn – Keur 6, en Human en Rousseau – Omnibus 7.

Geskenkpak 2: Hartklop – Omnibus 1 en My redder, my beminde.

Geskenkpak 3: Middernag musiek, Bloudruk vir die liefde, Hartsog op Hartenbos, en As liefde ontwaak.

* Om in te skryf, SMS die woord ”Verhale”, gevolg deur jou naam en die dorp of stad waar jy woon, na 33657.

Die kompetisie sluit op 6 November om 12-middag.

SMSe kos R1.50 en gratis SMSe geld nie.

Slegs Boksburg inwoners is geldig vir om die kompetisie in te skryf.

Wenners sal telefonies gekontak word.

Exit mobile version