TA014823

KENNISGEWING VAN GRONDONTWIK-

KELINGSAANSOEK IN GEVOLGE DIE MBOMBELA BYWET OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GROND-

GEBRUIKSBESTUUR

Ons, Futures Development Consultants, het `n grondont-

wikkelingsaansoek onder verwysingsnommers

AM/22/00124 en CO/22/00016 ingedien ingevolge Hoofstuk 6, gelees met Artikel 69(1) en Artikel 58(1) van die Mbombela-verordening op Ruimtelike Beplanning en Grond Gebruiksbestuur, 2019. Die doel van die aansoek is om Erwe 927, 928, 937, 938, 947, 948, 959, 960, 887,888, 897, 898, 907, 908, 917, 918, 972, 973, 984 en 985 Barberton Township in een Erf te konsolideer en om die nuutgeskepte Erf te hersoneer om die sonering van `Regering` te bekom vir doeleindes van die vestiging van Barberton Polisiekantore wat kantore, raadsale en bykomende gebruike sowel as gepaardgaande infrastruktuur sal insluit, maar nie beperk nie tot. Die onderwerpeiendom is gele binne die jurisdiksie van die Stad Mbombela Plaaslike Munisipale, ongeveer 40 km vanaf die Mbombela Sentrale Sakedistrik by die volgende GPS-kordinate: 2547`24.16` S 3103`03.66` E.

`n Afskrif van die aansoek/e en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, Nel Straat 1, Mbombela, 1201 of by die volgende kontak nommer:

013-759-2185.

Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, Nelstraat 1, Mbombela; of gefaks word na

013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 25 Augustus 2024.

Die formaat vir die kommentaar vir besware is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf (www.mbombela.gov.za).

Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.

Applikant se Kontakbesonderhede:

Naam: Futures Development Consultants

Fisiese Adres: Unit 17 Upper Ground Floor, Central Park 12 Suikerriet Street

Telefoon Nommer: 013-010-0372

E- pos: info@futuresdc.co.za

Reference Number: TA014823

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button