TA014800

KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK

Ons, Nuplan Development Planners BK, het `n aansoek (Verw. Nr. 6/2/R (C/S) (Kubheka VS/Y.L)) om grond ontwikkeling ingedien, ingevolge Artikels 67 en 80 van die Emakhazeni Bywet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2015, vir die toestemmingsgebruik vir `n “Gastehuis” met nege (9) gastekamers onder die huidige “Residensieel 1” sonering en vir die opheffing van beperkende voorwaardes op Erf 1135, Belfast Uitbreiding 3. Die bedoeling is om titelvoorwaarde wat die oordrag van die eiendom beperk te verwyder, terwyl die nuwe eienaar van voorneme is om `n gastehuis op die eiendom te ontwikkel na oordrag.

`n Afskrif van die aansoek en ondersteunende dokumentasie is beskikbaar vir besigtiging by die onderstaande adresse gedurende normale kantoor ure vanaf 25 Julie 2024. Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat, nie later as 26 August 2024 nie.

1. Die Munisipale Bestuurder, Posbus 437 Of 2032, Middelburg, 1050; of afgelewer by die ontwikkeling en beplanningseenheid: 1ste vloer, C Vleuel, Kantoor XC60, Nkangala Distrik Munisipaliteit, Walter Sisulu Straat 2a, Middelburg, 1050; Of Epos: Kontakpersoon: Y.L. Magagula (MagagulaYL@
nkangaladm.gov.za) of

K.S. Radebe (RadebeKS@

nkangaladm.gov.za),

013-249-2209; Of

2. Die Munisipale Bestuurder, Posbus 17, Belfast, 1100; Of Afgelewer By Die Beplanning En Ontwikkelingseenheid, Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit, Scheepers Straat 25, Belfast, 1100; Of Epos: Kontakpersoon: D. Modiba (ditiro.modiba@
emakhazeni.gov.za) of

N. Ntshangase (nozipho.ntshangase@

emakhazeni.gov.za),

013-253- 7727 / 013-253-7671.

Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die bogenoemde kantore, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel. Adres Van Agent: Nuplan Development Planners Bk, Posbus 2555, Nelspruit, 1200.

Tel: 013-752-3422,

Faks: 013-752- 5795,

Epos: Admin@Nuplan.co.za, Verw: SEY-TV- 085

Reference Number: TA014800

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button