Businesses people and the public should take caution of the scam to avoid falling victim to crime.
GRONDSLAGFASE ONDERWYSER LAERSKOOL MALELANE benodig die dienste van `n ervare Grondslagfase onderwyser/es. Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik: Vereistes: Toepaslike onderwyskwalifikasie Minimum 3 jaar ondervinding van onderrig in die Grondslagfase Geldige SACE registrasie Dinamiese persoon wat kurrikulum op `n kreatiewe manier kan oordra Aangesien Laerskool Malelane *`n parallelmedium skool is, moet onderrig in beide Afrikaans en Engels aangebied word. Verantwoordelikhede sluit in: lesbeplanning en -aanbieding, ontwikkeling van lesmateriaal, beplanning van assesserings, administrasie en rapportering Betrokkenheid by kultuur- en sportaktiwiteite Stuur CV na: lsmalelane@outlook.com Aansoeke sluit: 30 September 2024 Indien u geen terugvoering ontvang het binne 14 dae nadat aansoeke gesluit het nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.
The National Department of Tourism wants to alert the public about a fraudulent LinkedIn account of Minister Thokozile Xasa.
The account attempts to extort funds from different companies.
The method used is: A member of the company/public receives an email, similar to the one below, claiming to be an email from the Minister of Tourism, Ms Tokozile Xasa.