CP008968

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA

Ons, Leamogetswe Multi Development Services synde die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van Erf 3301, Lydenburg Uitbreiding 2 Dorpsgebied, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1) (b) & (h) van die Thaba Chweu SPLUM- verordening 2016 , vir `n gelyktydige aansoek om opheffing van beperkende toestand en hersonering van Residensieel 4 na Residensieel 2 met `n digtheid van 25 wooneenhede per HA.

Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor

van die Stadsbeplanner:

Debby Nkosi,

E-pos: debby.nkosi@tclm.gov.za,

kantoornommer:

013-235- 7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen & Sentral Strate vir `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,

Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word, enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by `n adres hierbo bywoon waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar binne

die bogenoemde tydperk

te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8 Mashishing 1123

Sel: 076-503-1280

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP008968

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button