Sport

Hanco wen MMK nagwedloop

Hanco Cronjé het Woensdagaand die 10km wedloop gewen wat Middelburg Marathonklub vanaf Hoërskool Kanonkop aangebied het.

•Die volledige uitslae verskyn volgende week in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button