Observer Daller
-
Slaggate in Groblersdal word herstel!
Observer DallerElias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit is uiteindelik besig om slaggate in Groblersdal te herstel en op te vul!
-
Hoërskool Ben Viljoen: Waar liefde, respek en vriendskap floreer
Observer DallerLiefde, respek en vriendskap floreer by Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal, veral met die Valentynsgees in die lug.
-
Groblersdal can expect another hot week
Observer DallerAnother hot week is expected in Groblersdal, with a possible thunderstorm expected on Friday afternoon.
-
Padwerke en verfwerk kan verkeer belemmer
Observer DallerMotoriste word gewaarsku dat padwerke tans op die N11 (Voortrekkerstraat) voortduur en dat stoptekens en spoedhobbels tans in Haarhoffstraat geverf…
-
Hoërskool Ben Viljoen palm 88 medaljes in
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se atlete het by die Sutherland Uitnodigingsbyeenkoms in Pretoria 88 medaljes ingepalm.
-
Spangees by Gromar Landbou Akademie Huissport
Observer DallerGromar Landbou Akademie se Huissport het gesorg vir ’n atmosfeer vol energie, spangees en gesonde mededinging.
-
Jou Kurper Teen Kanker – ’n sukses!
Observer DallerDeur R150 000 te skenk aan die Groblersdal Kankerversorgingseenheid, kan daar met reg gesê word dat die 30ste Jou Kurper…
-
Groblersdal kan gedeelte van seldsame sonsverduistering sien
Observer DallerGroblersdallers kan verwag om ’n gedeelte van die seldsame ringvormige sonsverduistering te sien.
-
Missing person probe leads to buried body
Observer DallerA missing person investigation has led to the discovery of a decomposed body in Vlaklaagte, believed to be Karabo Kitima,…
-
’n Vol Loskopdam bly ’n seën vir die Vallei
Observer DallerMet damvlakke bo die 100%-vlak, bly Loskopdam se oorloop ’n welkome gesig vir inwoners van die Vallei.
-
Riool stroom voor kerk verby
Observer DallerRou riool borrel tans uit by ’n mangat by die Hervormde Kerk in Springbokstraat in Groblersdal.
-
Goeie nuus! Geen padwerke op N11 in Groblersdal vandag!
Observer DallerDaar is geen padwerke op die N11 (Herefordstraat en Voortrekkerstraat) in Groblersdal vandag nie!











