Observer Daller
Malies by provinsiale swemkampioenskappe
Twee leerlinge van Laerskool Marble Hall het aan die Limpopo swemkampioenskappe deelgeneem.

Broer en sus Daniël en Dianiël Terblanche, beide van Laerskool Marble Hall, het aan die provinsiale swemkampioenskappe in Tzaneen deelgeneem.
Daniël (o/9) het sy staal gewys in die 50m vryslag, borsslag, rugslag en vlinderslag. Hy wen die vryslag en verbeter sy persoonlike beste tyd met agt sekondes. Hy kom tweede in die vlinderslag.
Dianiël (o/10) wen die 50m rugslag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.