Laerskool Marble Hall se landlopers het deelgeneem aan ’n ligabyeenkoms by Laerskool Lord Milner in Settlers.
Die byeenkoms is goed verteenwoordig met sowat 14 deelnemende skole.
Die Malies-landlopers het hul baie goed van hul taak gekwyt, en ’n hele paar medaljes ingepalm.