Observer Daller

Malies se langasems meet kragte by Lord Milner

Laerskool Marble Hall se atlete het verskeie medaljes ingepalm tydens ’n liga-landloopbyeenkoms by Laerskool Lord Milner in Settlers.

Laerskool Marble Hall se landlopers het deelgeneem aan ’n ligabyeenkoms by Laerskool Lord Milner in Settlers.
Die byeenkoms is goed verteenwoordig met sowat 14 deelnemende skole.

Daniël Terblanche behaal eerste plek in die o/8’s. Foto: Verskaf.

Die Malies-landlopers het hul baie goed van hul taak gekwyt, en ’n hele paar medaljes ingepalm.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button