Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen se hokkiebokkies op Liggie-velde

Hoërskool Ben Viljoen se o/14 hokkiespan speel gelykop teen Ligbron Akademie met ’n telling 2-2 tydens ’n vriendskaplike wedstryd.

Hoërskool Ben Viljoen se hokkiebokkies het vriendskaplike wedstryde gespeel op Ligbron Akademie se velde ter voorbereiding van die Noordvaalkampioenskappe.

Die Dallers het te staan gekom teen onderskeidelik Hoërskool Ermelo en Ligbron Akademie.

Emma-Lee van der Westhuyzen. Foto: Wayne Thomas Photography.

Die o/14-span speel gelykop teen Ligbron Akademie met ’n telling van 2-2, terwyl die eerste span met ’n telling van 0-4 vasval.

Die o/15-span verloor ook 2-4, terwyl die o/16’s 1-4 verloor.

Hierdie wedstryde was ’n goeie leerskool vir die spelers.

Fransien Myburg. Foto: Wayne Thomas Photography.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button