Rivierstraat word ’n ‘rivier’

Riverstraat is besig om in ’n ‘rivier’ te ontaard!

’n Motoris het pas op die Gemeenskapspolisiëringsforum se WhatsApp groep laat weet dat water in die pad afstroom nadat ’n waterpyp of moontlik ’n watermeter oopgeruk is.

Die stuk pyp wat in die naaste erf gelê het.

Daar is aangedui dat daar ook ’n stuk pyp binne-in die naaste erf lê.

• Die GPF-voorsitter, Juanitha Groenewald, het laat weet dat lede op pad is om ondersoek te gaan instel.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version