Gedenkdiens vir Mornay gehou

Mornay se gedenkdiens word op 30 September gehou.

’n Spesiale gedenkdiens in herinnering aan Mornay Fouché, word Maandag om 12:00 gehou uit die Ou Apostoliese Kerk van Suid-Afrika, Sentraal gemeente.

Mornay het verlede Donderdag gesterf in ’n botsing op die ou Middelburg/Witbankpad.

Lees ook: Mans wat in ongeluk gesterf het, geïdentifiseer

Familie, sy verloofde, Chantal Bekker, en vriende onthou hom as ’n liefdevolle persoon wat altyd gereed was met ’n grappie.

• Daar is Woensdagaand ’n gebedsbyeenkoms gehou vir Mornay se agterjarige dogtertjie, Lemay (wat almal ook Lilie noem), wat ernstig beseer is in die ongeluk.

Die gemeenskap het bymekaar gekom op die hoek van Oribi- en Lilian Ngoyistraat, bokant Laerskool Kanonkop, waar Lilie ’n graad twee leerling is.

Lees ook: Video: Gebede en ballonne gaan op vir klein ‘Lilie’

 

Do you have information on a news story you think we should cover?

Please send an email to our News Editor at daleen@mobserver.co.za or phone us on 072 248 3855.

To keep updated and informed on all the latest Middelburg news, visit our official social media pages:

FacebookInstagram, TikTokX (Formerly Twitter), and YouTube.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version