VIDEO – Muur van dood…

Hokaai!

Dis soos die Mummy flieke.

Verskeie verwoestende brande het reeds tot padsluitings so naby as Ermelo en Hendrina gelei.

Die Oktoberwinde is hier, met mening!

@middelburgobserver

Fires alongside the N11 between Hendrina and Ermelo, and other surrounding areas (Part 1)

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Kaal vlamme op droeë gras was die aansteker vir die verwoesting.

Videos wys hoe verkeer van Newcastle tot Volksrust tot stilstand gebring is deur die veldbrande.

Geen mens kan deur die rook sien nie.

@middelburgobserver

Fires alongside the N11 between Hendrina and Ermelo, and other surrounding areas (Part 2)

♬ original sound – MiddelburgObserver –

Van Reenen’s-pas is ook toe.

Motoriste word gewaarsku om by spoedperke te hou.

Dis tans onduidelik watter paaie steeds gesluit is omdat die brande so vinnig versprei.

@middelburgobserver

Fires alongside the N11 between Hendrina and Ermelo, and other surrounding areas (Part 3)

♬ original sound – MiddelburgObserver –

 

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version