Video: Ongeluk op N11

Motoriste word gemaan om stadiger te ry, net buite Marble Hall op die N11.

’n Gedeelte van die pad is versper op die N11 buite Marble Hall, tussen Schoeman- en Schoombee Boerderye.

Motoriste is op die Traffic Alert WhatsApp-groep van die ongeluk in kennis gestel.

• Die polisie en ’n ambulans is reeds op die toneel en behoort dit binnekort heeltemal oop te wees vir verkeer.

• As enige persoon deel wil word van die Traffic Alert-groep, stuur ’n WhatsApp na Louwtjie Swart by 078 400 9517.

@middelburgobserver

Traffic Alert! N11 between Schoeman and Schoombee outside Marble Hall partially closed by accident.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Exit mobile version