News

KYK: Swartleeu los in Middelburgstrate

’n Swartleeu is los in die dorp!

Hoërskool Kanonkop se gelukbringer, Maximus die Swartleeu, was voor in die koor met vandag se optog wat deur Middelburg se strate beweeg.

FOTO: Gerhard Rheeder.

Die optog is natuurlik die geesvang-afskop vir hierdie Saterdag se Erfenisfees waar die skole se sewes-spanne mekaar op Hoërskool Kanonkop se tuisgronde sal pak.

Toeskouers kan ook uitsien na uitstalwedstryde tussen die Blitsbokke, Pumas, All Stars en Middelburg se eie sewes-span, die Bulldogs.

FOTO: Gerhard Rheeder.

Kry jou nuutste uitgawe van die Middelburg Observer vir meer inligting rakende die fees.

FOTO: Gerhard Rheeder.
FOTO: Gerhard Rheeder.
FOTO: Gerhard Rheeder.
FOTO: Gerhard Rheeder.
FOTO: Gerhard Rheeder.

 

@middelburgobserver

Hoërskool Kanonkop’s Blitzbok parade.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Back to top button