News

Middies het van Phoenix tot Griffons by Fast 5!

Hoërskool Middelburg was nie net die gasheer van die Fast 5 toernooi verlede Saterdag by die skool nie, maar het self ook ses spanne gehad wat gespeel het!

Hoërskool Middelburg was gasheer van die reuse Fast 5 netbaldag wat verlede Saterdag op hul tuisvelde aangebied is.

Middies het ses spanne ingeskryf, waaronder die o/18 Blitz-, o/18 Beez, o/18 Astro’s, o/15 Phoenix, o/15 Griffons en die o/15 Angels.

Hul spanne het as volg gevaar:

o/18 Blitz:

Poelwedstryde: Wen Flames (Ermelo) 31-18, Wen Rebound Rebels (HTS Witbank) 32-4.

Kwartfinaal: Wen HTS Middelburg Blou 18-9.

Semi-finaal: Wen Noordheuwel 22-21.

Finaal: Verloor HTS Middelburg Rooi 18-24.

 

o/18 Beez:

Poelwedstryde: Verloor Noordheuwel 11-15, Wen Honey Badgers (HGH) 18-9.

Kwartfinaal: Verloor Mambas (HGH) 13-19.

Semi-finaal: Wen Astro’s (MHS) 28-16.

Finaal: Verloor Flames (Ermelo) 12-16.

 

o/18 Astro’s:

Poelwedstryde: Gelyk op  Mandlas (Sibongamandla) 15-15, Wen Fine Apples (Ben Viljoen) 14-7.

Kwartfinaal: Wen Legends (Ligbron) 14-13.

Semi-finaal: Verloor Beez (MHS) 16-28.

Finaal: Wen Supa Strikers (HTS Witbank) 18-16.

 

o/15 Phoenix:

Poelwedstryde: Wen Arende (HTS Witbank) 42-0, Wen Dellies Aqua (HS Delmas) 49-3.

Kwartfinaal: Wen Fireballs (Ermelo) 20-12.

Semi-finaal: Wen HTS Middelburg Rooi 18-4.

Finaal: Verloor Noordheuwel 18-29.

 

o/15 Griffons:

Poelwedstryde: Wen Warriors (Ligbron) 17-6, Wen Sbongas (Sibongamandla) 23-6.

Kwartfinaal: Wen Angels (MHS) 21-11.

Semi-finaal: Verloor Noordheuwel 26-18.

Finaal: Wen Fireballs (Ermelo) 27-18.

Die Griffons: Voor: Jenica van Rooyen, Tracy Chama, Anrike Pretorius, Erika Karstens. Agter: Inge Brewis, Angel Makhubedu, Liani Steyn, Thando Mashinini, Liebke Niemand en Melo Hlatshwayo.

 

o/15 Angels:

Poelwedstryde: Wen Fine Apples (Ben Viljoen) 22-7, Wen Blaze (Ligbron) 22-13.

Kwartfinaal: Wen Griffons (MHS) 21-11.

Semi-finaal: Verloor Fireballs (Ermelo) 16-4.

Finaal: Verloor HTS Middelburg Rooi 7-21.

 

 

 

 

 

 

 

Back to top button