Daar sal nog lank gepraat word oor Hoërskool Kanonkop se revue: ‘Around the Clock’
Van ‘Wake Up Little Suzie’ tot ‘Vakansietyd’, ‘Calm Down’ en ‘Better When I’m Dancing’ is met sang en dans uitgebeeld.
Tussendeur is daar gegiggel vir ‘Mr Teacher’ (Reynard Nel) en al sy eskapades!
Deel in die kleurspel hier:
@middelburgobserver Hoërskool Kanonkop’s 2024 revue was a resounding success, with the children delivering a stunning performance for the ages