News

Pret en selfs stukkende knieë by wedloop

Van ernstige atlete tot jong kinders het deelgeneem aan die Cross the Line wedloop

Midack verdien ‘n klop op die skouer vir ‘n uiters suksesvolle ‘Cross the Line’ wedloop wat verlede Saterdag by die Kees Taljaard Stadion aangebied is.

Die uitslae is as volg:

21km mans:

Ope: Graham Malinga (Eskom) 1:16.53, Lucky Tsotetsi (NAA) 1:20.55, Christopher Diphagwe (Korrektiewe Dienste) 1:26.38.

40-49: Graham Malinga, Samuel Motsepe (DRDLR AC) 1:32.59, Isaac Monape (privaat) 1:40.02.

50-59: Christopher Diphagwe, Cornelius Pretorius (Midack) 1:38.11, John Maseko (SANDF) 1:48.59.

60+: Abraham Mahlangu (Eskom) 1:44.36.

21km vroue:

Ope: Chrizell Roberts (Nedbank) 1:31.56, Annika Prinsloo (Middelburg Marathonklub – MMK), 1:33.08), Leneke Segatto (Jeppy) 1:36.11.

40-49: Eunice Nhlapo (Eskom) 1:45.22, Martie van Staden (RWFL) 1:50.09, Nellie Fourie (Coal Dust) 2:03.11).

50-59: Sanet Griesel (privaat) 1:38.58, Sannie Uys (MMK) 2:11.36, Alet Pretorius (MMK) 2:22.09.

60+: Elna le Roux (MMK) 3:00.29.

10km mans:

Ope: Khayelihle Simelane (Nkangala) 37:31, Thembalethu Mabuza (privaat) 41:12, Molefe Mokoena (Thungela AC) 44:49.

40-49: Molefe Mokoena, Paulo Letshaba (MMK) 56:45.

50-59: Samuel Mokoena (privaat) 46:02, Sipho Mokoena 47:47, Frans Taljaard (RWFL) 1:08.21.

60+: Gideon Radebe (Thungela) 48:01.

10km vroue:

Ope: Fransuné du Toit (Nedbank) 47.51, Catherine Larkin (Run Zone) 55:40, Rachel Taljaard (RWFL) 55:41.

40-48: Shantél Joubert (MMK)1:26.35.

50-59: Catherine Larkin, Rachel Taljaard, Bets Powel (Rooies Atletiekklub) 1:02.08.

60+: Elize Bruwer (Bethal Marathonklub) 1:27.16.

  • ‘n Jong dogter het geval en haar knieë stukkend geval. Haar pa het die knie verbind en het pa en dogter saam by die eindpunt aangekom.

Hier is al die dag se aksie!

 

 

 

Back to top button