Video: Junior- en seniorkoor groet hul geliefde dirigent met besondere uitvoering

Laerskool Middelburg se junior- en seniorkoor het verlede week vir ’n laaste keer saam met hul geliefde dirigent ’n koorkonsert gehou.

Surette Prinsloo het Laerskool Middelburg gegroet met ’n besondere koorkonsert saam met die junior- en seniorkoor.

Vier jaar aaneenlopend in die seniorkoor. Aliyah Vermaak, Siqa Jele en Isabella Lubbe.

Surette was vir 19 jaar aand die skool verbonde en het sy die grootste deel daarvan die kore afgerig.

Die Prinsloo gesin het na Pretoria verhuis.

Drie jaar aaneenlopend in die juniorkoor. Tokelo Madiba, Oluthando Mabilisa, Ndalo Mdimande, Khensani Huvu, Dreighton Ntswana, Boikanyo Boroko, Amoney Groenewaldt, Kayleih Pohlman en Megan Hill.
Surette het die kore altyd na hoër hoogtes gelei.
Die seniorkoor het ’n spesiale uitvoering gegee waar daar nie net gesing is nie, maar ook gedans is.
Koorlede wat vereer is vir sewe jaar aaneenlopend deel van die koor. Voor: Ruve Swart, Abbigayle Cronje, Nelandi Buchan, Dejane Rowles Agter: Surette Prinsloo, Boipelo Senosi, Pleasant Phefadu, Pholoso Mothogoane, Nqubeko Zulu, Luthando Skosana, Divine Makhubedu en Carli Botha.
Surette bedank haar ma, Raché Smit, wat altyd bereid was om te kom help met oefeninge.
Surette saam met die koororganiseerders, Vera de Wet (links) en Ronél Crous.
Jana Venter (juniorkoor begeleier) en Surette.
Tayviah en Tayshan Job saam met Surette.
Surette gee vir Darius Scholtz ’n drukkie.
Surette op haar gelukkigste: as dirigent besig om die beste in die kinders na vore te bring.
Surette en Christa Erasmus (seniorkoor begeleier).
Surette saam met Lilibet Steyn (komponis van twee van die seniorkoor se liedere).
Surette en haar man, Christof Prinsloo, wat haar in alles ondersteun.

 

@middelburgobserver

Surette Prinsloo se laaste koorkonsert as dirigent van Laerskool Middelburg se junior en seniorkore.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Exit mobile version