News

Middies klop Kempies

Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het Saterdag ’n spogvertoning gelewer teen Hoërskool Kempton Park.

Hoërskool Middelburg se eerstespan het Saterdag vir Kempies met 40-7 gewen.

Die ander uitslae (Middies se uitslae eerste genoem) is as volg: Hommels 24-22, derdes 19-0, o/16B 5-28, o/16A 3-50, o/15B 41-0, o/15A 21-13, o/14B 40-5 en o/14A 5-21.

CW Hanekom.
Jabu Mtathebula.
Omstanders kyk bekommerd of almal reg is na ’n duikslag.
En dis nog ’n drie vir Middies!
Lungelo Maseko,
Eckhard Marx.
Lungelo Maseko,
Khensani Buthelezi.
Crawford Joubert.
Sihle Mkatshwa.
Enrico Thompson.
Enrico Thompson, CW Hanekom en Matthew Abbey.
Kefilwe Phamotse en sy boetie Bokamoso.
Dimpo Nyirenda.
Jeandré Cornelius.
Jabu Mathebula.
Kefilwe Phamotse.
Keabetswe Nkgadima (Beast).

 

Back to top button