Ma hou haar blondekoppie eerste keer vas, na meer as maand in intensief

Almal se harte en hande gaan oop vir blondekop dogtertjie wat na verstikking al meer as ‘n maand in die intensiewesorgeenheid van die Garden City Hospitaal behandel word.