Video: Boer verloor 90% weiding in brand, wat voorkom kon gewees het

Boere in die omgewing van die Somaphepha woongebied is al moedeloos omdat hul weiding gereeld afbrand.