Daar was nie ‘n plaasaanval

Die noodroep gister van 'n moontlike plaasaanval, was toe nie 'n aanval nie.

Daar is later gesê dat dit ‘n arbeidsdispuut was en dat “dit uitgesorteer is. ”

Op ‘n noodgroep is daar deur die loop van die dag op ‘n stemboodskap gesê dat daar ‘n moontlike plaasaanval is.

Die boodskap het gemeld dat die man vermoed dat daar ‘n moontlike plaasaanval is by sy ouers op hul plaas op die Schoemanskloofpad, naby Bambi.

Daar is laat gister gemeld dat dit ‘n arbeidsdispuut was wat opgelos is.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version