Direkteur dood in bakkie gekry by berugte Snake Road

‘n Inwoner van Middelburg is in sy bakkie doodgeskiet en langs die pad gelos.