Mini-Derby uitslae en foto’s

Die wedstryde het plaasgevind op 16 Mei en is puik kaalvoetrugby gespeel.

Laerskool Middelburg het Laerskool Staatspresident C.R. Swart op hul tuisgronde verwelkom vir die jaarlikse Mini-Derby tussen die twee skole.

Foto: Matthew Handley.

Die uitslae is as volg (Laerskool Middelburg se uitslae eerste genoem):

o/9A — 20–7, o/9B 45–0, o/10A 5–3, o/10B 17–7, o/11A 36–0, o/11B 50–0, tweedespan 10–5, eerstespan 42–14.

 

Exit mobile version