Laerskool CR Swart verwelkom graad een klas 2024

Die haasbek paddabene het vandag die “grootskool” aangedurf.

Loer gerus na ons foto’s en videos.

Mamma en pappa by hulle graad een paddabeen.
Lekker haasbekkies.
Gereed vir die groot dag.
Gelukbringer Chukuru was daar om die graad eens te groet.
Daar is geen trane op die eerste dag gestort nie.
Juffrou Leticha Swanepoel en haar klassie.
@middelburgobserver

Laerskool CR Swart welcomes their Grade One class of 2024! #Middelburg #BackToSchool #GradeOne #BigSchool #CRSwart #LaerskoolCRSwart

♬ Picking Up Pebbles – Cornelia

 

@middelburgobserver

Learskool CR Swart se gelukbringer, Chukuru, verwelkom graad eens! #Middelburg #LaerskoolCRSwart #Chukuru #GradeOne #backtoschool

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version