Nagwedloop by C.R. Swart

Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Run & Walk for Life se jaarlikse nagwedloop word vanjaar op 7 Augustus gehou.

Inskrywings word vanaf 18:00 gedoen en die wedloop begin om 19:00.

Afdelings waarvoor ingeskryf kan word is die 4.9km pretloop (R30) en die 10km wedloop (R60). Tydelike lisensies is beskikbaar teen R40.

Kontantpryse is op die spel vir die wenners van die verskillende kategorieë en almal wat die wedlope voltooi is verseker van medaljes.

Vir enige navrae, bel Tinus by 072 384 9443.

 

 

 

Lees ook:

Pappa aap dink ‘mammegaai’ is ‘n vrytjie

Stoffbergpad eis nog ‘n lewe

KYK: Spoke laat prostitute en inbrekers vlug

Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers

 

 

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version