News

VIDEO: Stoffbergpad eis nóg ’n lewe

’n Man is dood en sy passasier ernstig beseer in ’n ongeluk gister omstreeks 16:30 op die Stoffbergpad, sowat 38km buite Middelburg.

Daar is op die toneel gesê dat die bestuurder van die Mahindra bakkie op ’n draai vir ’n trok uitgeswaai en beheer oor die voertuig verloor het.
Die bakkie het die pad verlaat, omgeslaan en die bestuurder van die voertuig is uit die bakkie geslinger. Hy is opslag dood.

Lede van die Middelburg Brandweer moes die passasier, wie se voet vasgepen was, met die kake van lewe uit die voertuig sny.
Hy is per ER24 Ambulansdienste hospitaal toe vervoer.

•Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.

 

 

 

 

Lees ook:

KYK: Spoke laat prostitute en inbrekers vlug

Vroue se pleidooi aan dogter: ‘Kontak ons dringend’

Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers

 

 

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button