Toitskraal boer in hospitaal na plaasaanvaal

Daar was gisteraand omstreeks 21:00 'n plaasaanval by Toitskraal (Marble Hall).

Daar word verneem dat vier aanvallers toegesak het op mnr. Gert Kruger.

Tydens die aanval is hy erg aangerand en onder andere oor die kop geslaan. Mnr. Kruger is afgevoer na die Life Midmed Hospitaal in Middelburg.

Die booswigte het weg gekom met al mnr. Kruger se vuurwapens.

Twee verdagtes is gearresteer maar kort daarna weer laat gaan nadat daar vasgestel is dat hulle nie met die aanval verbind kon word nie.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Exit mobile version