Dapper vegtertjie

Sy is net twee jaar oud, maar veg sedert vroeg hierdie jaar elke dag teen nierkanker.

Klein Lumé Boshoff kry tans nog chemoterapie, maar is al só gewoond daaraan dat sy gevra het om self die chemo toe te dien by die Donald Gordon Hospitaal waar sy elke Vrydag behandeling kry.

•Daar is ’n fonds gestig om te help met Lumé se behandeling en ook om ekstra uitgawes te dek. Elke behandeling waarvoor Lumé gaan beloop R7 900.
Persone wat bydraes wil lewer vir Lumé se fonds, kan Altus Nel prokureurs kontak by 013 282 8081 vir meer inligting.

 

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Exit mobile version