News

Opvolg: Plaasaanval – Vroue met sambokke geslaan

Die twee vroue wat gister in Roossenekal aangeval is, is vir ure aangehou en gemartel.

Hulle is onder andere met sambokke geslaan.

Hulle aanvallers wou glo geld he. Die aanvallers het gewag tot dit donker was voor hulle die twee vroue in ‘n motor gelaai het en op verskeie plekke langs die pad afgegooi het.

Beide vroue ontvang tans mediese behandeling in Middelburg.

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Hondjie in draadhok aangehou

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button