News

Marble Hall burgermeester se Audi tref ‘n donkie

’n Donkie is ’n wonderlike ding?

Twak!
Vra maar die burgemeester van Marble Hall (Ephraim Mogale Munisipaliteit).

Lees ook: Is dit jou familiefoto’s?

Me. Belle Khupa, se grênd Audi Q7 is erg beskadig, nadat ’n donkie voor haar kar ingeloop het.
Volgens Tumishang Joshua Mapholo, wat die voertuig bestuur het, was hy omstreeks 23:30 op pad na Pretoria vanaf Marble Hall.
Hy het op die R573 pad gery om die burgemeester te gaan haal, wat ‘n landbou-toekenningseremonie bygewoon het.
Mapholo het met die Audi Q7 ‘n donkie getref, wat die pad probeer oorsteek het.

Lees ook: Pistool in rugsak gekry wat weggegooi is

Hy kon nie die donkie vermy nie, weens aankomende verkeer, en het die donkie met die regterkant van die voertuig getref.

•Mapholo is nie in die ongeluk beseer nie.

 

Lees ook:

Road rage ends with murder

Windmill accident claims a boy’s life

Dit is winter en die damvlakke moet daal?

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button